Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.

Plaaslik


Die Golden Retriever met ’n besondere taak voor hom

Die Golden Retriever met ’n besondere taak voor hom

Chanélle Badenhorst, ’n finalis in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie van 2026, deel haar ervaring van ’n hartstilstand om bewustheid oor hartgesondheid te bevorder. Haar…


“Vriendelike rowers” slaan weer toe in Durbanville

“Vriendelike rowers” slaan weer toe in Durbanville

’n Rooftog in Durbanville Vrydag toon opvallende ooreenkomste met ander huisrooftogte in Bellville en Kuilsrivier. Pierre Potgieter (54) van Blomtuin, Bellville, sê hy…


Lex Libertas: Feite moenie verwar word met verraad nie

Lex Libertas: Feite moenie verwar word met verraad nie

Lex Libertas het oproepe deur senior ANC-verteenwoordigers vir strenger optrede teen Suid-Afrikaners en burgerlike organisasies wat hulle internasionaal oor Suid-Afrika…

Nog nuut in Plaaslik:

Internasionaal


Tyd loop uit vir die skrikkelsekonde: Waarom tydmeting vir altyd kan verander

Tyd loop uit vir die skrikkelsekonde: Waarom tydmeting vir altyd kan verander

Tydhouers van lande wêreldwyd bespreek in Versailles of die skrikkelsekonde afgeskaf moet word. Die vergadering van die Algemene Konferensie oor Mate en Gewigte het van…


Vrou aangekla nadat kollega glo slakgif in kerrie kry

Vrou aangekla nadat kollega glo slakgif in kerrie kry

’n 43-jarige vrou in Wes-Australië is aangekla nadat sy glo slakgif in ’n kollega se kerrie gemeng het. Die beweerde slagoffer, ’n 58-jarige vrou, het die maaltyd in…

Nog nuut in Internasionaal:

Volksnuus


Karookombuise wys hoe ons voorouers met min middele gekook het

Karookombuise wys hoe ons voorouers met min middele gekook het

Ou kombuise in Karoomuseums bewaar ’n verskeidenheid vindingryke gebruiksvoorwerpe en kookmetodes. ’n Artikel deur Chris Marais en Julienne du Toit wys onder meer op die…


Agri Ottosdal vra steun by hof ná Hannetjie van Zyl se moord

Agri Ottosdal vra steun by hof ná Hannetjie van Zyl se moord

Agri Ottosdal het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om Donderdag die hofverrigtinge in Ottosdal by te woon wanneer die twee mans wat van die moord op Hannetjie van Zyl…

Nog nuut in Volksnuus:

Menings


Feminisme gevaarliker as kommunisme

Feminisme gevaarliker as kommunisme

~ Deur Francois van Deventer Het jy al gewonder hoe dit gebeur het dat vroue moederskap verwerp? Hoe dit gebeur het dat die Weste nie meer kinders kry nie? Hoe dit…


Eie volk, solank almal vir ons stem

Eie volk, solank almal vir ons stem

~Deur Gideon Grom Die VF Plus moet asseblief saam met sy volgende verkiesingsplakkaat ’n kaart uitreik. Ek wil weet waar die volkstaat lê. Tot dusver kry ek toesprake,…

Nog nuut in Menings:

Sport


Faf du Plessis bevraagteken Kingsmead as afskopplek vir Proteas-toetsreeks

Faf du Plessis bevraagteken Kingsmead as afskopplek vir Proteas-toetsreeks

Faf du Plessis bevraagteken Krieket Suid-Afrika se besluit om die eerste toets in die reeks teen Australië op Kingsmead in Durban aan te bied. Die voormalige…

Nog nuut in Sport:

Besoek Boer24 vir nog nuus.