Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.
Plaaslik

Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Ronald Lamola het steun uitgespreek vir ’n voorstel dat strenger stappe oorweeg word teen individue en…

’n Voormalige werknemer van Romans Pizza het sy lastereis van R1,3 miljoen teen die onderneming en ’n voormalige kollega verloor nadat die Limpopo-hooggeregshof in…

Sommige openbare gesondheidsfasiliteite in Gauteng sukkel tans met tekorte aan sekere medisyne, het die provinsiale departement van gesondheid erken. Volgens die…
Nog nuut in Plaaslik:
Internasionaal

’n Man in Texas is Woensdagaand deur middel van dodelike inspuiting tereggestel, net ’n week nadat ’n soortgelyke poging om Christa Pike in Tennessee tereg te stel,…

Amerikaanse president Donald Trump sal Elon Musk en verskeie ander prominente tegnologieleiers Donderdag met van die Verenigde State se hoogste wetenskap- en…
Nog nuut in Internasionaal:
Volksnuus

TLU SA sê die moord op die 55-jarige Hannetjie van Zyl plaas opnuut die kollig op veiligheid in landelike gebiede en wys dat plaasaanvalle nie as losstaande voorvalle…

’n 55-jarige vrou is Maandagaand dood nadat sy by die ingang van hulle plaas langs Doornpanweg naby Ottosdal in Noordwes aangeval is. Hannetjie van Zyl was by Skaap…
Nog nuut in Volksnuus:
Menings

Deur DwarsDoring Vandag, 7 Oktober 2026, kry Suid-Afrikaners weer ’n praktiese les in internasionale politiek. Nie in ’n lesingsaal nie. By die dieselpomp. Diesel met…

Deur DwarsDoring Daar is iets besonders Suid-Afrikaans daaraan om ’n land met duisende kilometer spoorlyn te hê en dan die meeste van jou vrag op vragmotors te sit….
Nog nuut in Menings:
Sport

Die Suid-Afrikaanse krieketspeler Lhuan-dre Pretorius het Chris Gayle se rekord vir die hoogste individuele telling in ’n mans-T20-wedstryd gebreek met ’n onoorwonne 188…
Nog nuut in Sport:
Besoek Boer24 vir nog nuus.