Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.

Plaaslik


Solidariteit waarsku SA kan voor Kersfees uit Agoa geskop word

Solidariteit waarsku SA kan voor Kersfees uit Agoa geskop word

Solidariteit waarsku dat die moontlikheid dat Suid-Afrika voor Kersfees uit die Amerikaanse Agoa-handelsprogram geskop kan word, volgens hom daagliks groter raak. Die…


Bozell weereens ontbied oor “ondiplomatiese optrede”

Bozell weereens ontbied oor “ondiplomatiese optrede”

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell III, is deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) ontbied oor wat die…


Bekende Oudtshoorn-boer sterf nadat bakkie deur rivier meegesleur is

Bekende Oudtshoorn-boer sterf nadat bakkie deur rivier meegesleur is

Die 85-jarige Saag Jonker, ’n bekende sakeman en volstruisboer van Oudtshoorn, is dood nadat sy voertuig deur die Olifantsrivier meegesleur is toe hy ’n laagwaterbrug…

Nog nuut in Plaaslik:

Internasionaal


Te vroeg om motief vir Flydubai-aanval te bepaal, sê Netanyahu

Te vroeg om motief vir Flydubai-aanval te bepaal, sê Netanyahu

Die motief van die vlieënier wat sy kollega aan boord van ’n Flydubai-vlug gesteek en glo probeer het om die vliegtuig te laat neerstort, is steeds onbekend. Die…


Gewilde Amerikaanse tuimeltrein permanent gesluit ná beweerde breinbeserings

Gewilde Amerikaanse tuimeltrein permanent gesluit ná beweerde breinbeserings

Six Flags Magic Mountain in Kalifornië het sy bekende X2-tuimeltrein (“roller coaster”) permanent gesluit ná verskeie regsgedinge waarin beweer word dat die rit ernstige…

Nog nuut in Internasionaal:

Volksnuus


Tucker Carlson-video plaas plaasaanvalle en ‘wit volksmoord’-debat weer in die kollig

Tucker Carlson-video plaas plaasaanvalle en ‘wit volksmoord’-debat weer in die kollig

Die Amerikaanse politieke kommentator Tucker Carlson het op 1 Oktober ’n opspraakwekkende onderhoud met die Suid-Afrikaanse boer Leon Lotz gepubliseer waarin ernstige…


Afrikanerbelange op tafel tydens Lex Libertas-gesprek met Withuis

Afrikanerbelange op tafel tydens Lex Libertas-gesprek met Withuis

Lex Libertas het in Washington DC met senior verteenwoordigers van die Withuis vergader oor Suid-Afrika se politieke situasie en moontlike Amerikaanse steun vir…

Nog nuut in Volksnuus:

Menings


Die kind wat sy maker dagvaar

Die kind wat sy maker dagvaar

Deur Gideon Grom Die mens het kunsmatige intelligensie geskep om sy werk makliker te maak. Nou help die skepping glo met raad oor biowapens, sluipmoorde en die opspoor…


Roeping en Gehoorsaamheid: om verborge te wees

Roeping en Gehoorsaamheid: om verborge te wees

~Hierdie artikel is deur Gawie Snyman en is geplaas op: Roeping en Gehoorsaamheid: om verborge te wees – Bepeins Die eerste twee sleutels het die hand geleer om oop te…

Sport


Erasmus en Esterhuizen vat verantwoordelikheid vir Bokke se nederlaag

Erasmus en Esterhuizen vat verantwoordelikheid vir Bokke se nederlaag

Springbok-afrigter Rassie Erasmus en kaptein André Esterhuizen het geen verskonings aangebied nadat Suid-Afrika Sondag met 42-38 teen Australië in Perth verloor het nie….

Nog nuut in Sport:

Besoek Boer24 vir nog nuus.