Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.

Plaaslik


Vaarwel Pronutro…..

Vaarwel Pronutro…..

PepsiCo het aangekondig dat ProNutro in Suid-Afrika gestaak gaan word nadat die maatskappy nie daarin kon slaag om die bekende smaak en tekstuur van die oorspronklike…


Zuma sê iets is fout met die land se demokrasie

Zuma sê iets is fout met die land se demokrasie

Oudpresident en leier van die uMkhonto weSizwe-party (MKP), Jacob Zuma, sê daar is volgens hom iets fout met die manier waarop demokrasie in Suid-Afrika gehandhaaf word….


Tien miljoen bome word landwyd geplant vir Erfenisdag

Tien miljoen bome word landwyd geplant vir Erfenisdag

Adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing Bernice Swarts sal vandag ’n landwye boomplantveldtog as deel van die departement se Erfenisdagvieringe lei. Die…

Nog nuut in Plaaslik:

Internasionaal


Surrogaatma weier aborsie; ouers behou regte oor siek babatjie

Surrogaatma weier aborsie; ouers behou regte oor siek babatjie

Die Amerikaanse Hooggeregshof het volgens berigte geweier om in te gryp in ’n buitengewone regsgeskil oor ’n surrogaatma wat geweier het om ’n swangerskap te beëindig…


VSA kan twee militêre basisse in Groenland bou

VSA kan twee militêre basisse in Groenland bou

Die Verenigde State, Denemarke en Groenland het ’n nuwe verdedigingsooreenkoms onderteken wat Washington ruimte gee om twee nuwe militêre basisse in Groenland te vestig,…

Nog nuut in Internasionaal:

Volksnuus


Orania-leerders blink uit in FAK-Afrikaanse Geskiedenisolimpiade

Orania-leerders blink uit in FAK-Afrikaanse Geskiedenisolimpiade

Vyf leerders van Orania se twee skole het onder die top 10 in hul onderskeie grade geëindig nadat hulle vanjaar aan die FAK se Internasionale Afrikaanse…


Plaasmoorde se gruwels word in Washington aan die wêreld gewys

Plaasmoorde se gruwels word in Washington aan die wêreld gewys

Sowat 3 000 wit kruise met die name van mense wat tydens plaasaanvalle in Suid-Afrika vermoor is, sal Saterdag op die National Mall in Washington, D.C., vertoon word as…

Nog nuut in Volksnuus:

Menings


Ses bladsye lank om drie woorde te vermy

Ses bladsye lank om drie woorde te vermy

Deur Gideon Grom President Cyril Ramaphosa het volgens Boer24 ’n brief van ses bladsye aan Donald Trump gestuur. Ses bladsye. En ná al daardie papier wag die Amerikaanse…


Die laaste asem van die nuwe SA

Die laaste asem van die nuwe SA

Deur Francois Van Deventer Pale word geverf, strate word geteer, slaggate word skielik reggemaak. Duidelik is daar weer ‘n verkiesing in aantog… en die politici moet wys…

Nog nuut in Menings:

Sport


Jasper Wiese speel sy 50ste toets vir SA teen Wallabies

Jasper Wiese speel sy 50ste toets vir SA teen Wallabies

Springbok-agsteman Jasper Wiese sal Sondag ’n belangrike mylpaal in sy loopbaan bereik wanneer hy in sy 50ste toets vir Suid-Afrika teen Australië in Perth speel. Die…

Nog nuut in Sport:

Besoek Boer24 vir nog nuus.