Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.

Plaaslik


Pa skiet motorkaper dood tydens kapingspoging in Pinetown

Pa skiet motorkaper dood tydens kapingspoging in Pinetown

’n Vermeende motorkaper is doodgeskiet nadat ’n pa glo teruggeveg het tydens ’n kapingspoging in Pinetown, KwaZulu-Natal. Die voorval het kort ná 20:00 in Lea Place in…


Weereens uitstel vir Hannetjie van Zyl- Moordsaak

Weereens uitstel vir Hannetjie van Zyl- Moordsaak

Die moordsaak waarin Martin Boitumelo Mosime (28) en Moleko Sekwaage (29) aangekla word van die moord op Hannetjie van Zyl (55), sal op 29 Oktober weer voor die hof…


R980 miljoen-pretpark moet Durban se strandfront nuwe lewe gee

R980 miljoen-pretpark moet Durban se strandfront nuwe lewe gee

Bouwerk aan ’n beplande R980 miljoen-pretpark aan Durban se strandfront behoort in 2027 te begin. Die eThekwini-munisipaliteit sê die voorbereidende werk behoort teen…

Nog nuut in Plaaslik:

Internasionaal


Vermiste Duitse WW2-duikboot ná 82 jaar aan die kus van Devon gevind

Vermiste Duitse WW2-duikboot ná 82 jaar aan die kus van Devon gevind

Die Duitse duikboot U-672, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vermis geraak het, is sowat 32 km van Salcombe in Devon gevind. Die wrak lê ongeveer 70 m onder die…


Trump vra dat iemand anders namens Oekraïne moet onderhandel

Trump vra dat iemand anders namens Oekraïne moet onderhandel

Die Amerikaanse president Donald Trump meen dat iemand anders as die Oekraïense president Volodymyr Zelenskyy moontlik namens Oekraïne oor ’n einde aan die oorlog met…

Nog nuut in Internasionaal:

Volksnuus


Bybelvasvra-finaal bring geloof, geskiedenis en vriendskap saam

Bybelvasvra-finaal bring geloof, geskiedenis en vriendskap saam

Veertien skoolspanne van reg oor die land het van 16 tot 18 Oktober by die FAK se Udolpho-Rivierplaas naby Parys byeengekom vir die Rapportryers se jaarlikse Nasionale…


Ammunisie uit die Anglo-Boereoorlog in die Noord-Kaap gevind

Ammunisie uit die Anglo-Boereoorlog in die Noord-Kaap gevind

Sowat 15 000 historiese .303-patrone, met ’n geraamde waarde van R7 miljoen, is in De Aar in die Noord-Kaap ontdek. Munisipale werkers het op 6 Oktober naby Malay Camp…

Menings


Wanneer protes die stadsaal afbrand, is dit nie meer protes nie, dis misdaad!

Wanneer protes die stadsaal afbrand, is dit nie meer protes nie, dis misdaad!

~Deur DwarsDoring Frankryk het die afgelope naweek weer ’n besondere moderne les geleer: As jy kwaad genoeg is, kan jy blykbaar ’n historiese gebou aan die brand steek…


Niemand verbied ons om Afrikaners te wees nie- waarom hou ons dan geleidelik op?

Niemand verbied ons om Afrikaners te wees nie- waarom hou ons dan geleidelik op?

~Deur DwarsDoring Miskien is die ongemaklikste vraag wat ’n Afrikaner vandag kan vra nie: “Wat word van ons weggevat?” Miskien is dit: “Wat het ons self begin weggee?”…

Nog nuut in Menings:

Sport


Drie keer verkeerde volksliedere by Asiatiese Paraspele gespeel

Drie keer verkeerde volksliedere by Asiatiese Paraspele gespeel

Verkeerde volksliedere is Maandag drie keer by die Asiatiese Paraspele in Nagoya, Japan, gespeel. Burgemeester Ichiro Hirosawa het Woensdag om verskoning gevra en die…

Nog nuut in Sport:

Besoek Boer24 vir nog nuus.