Hier is die week se belangrikste Boer24-stories, met skakels na elke volledige berig.

Plaaslik


Renoster dwing verkeer tot stilstand naby Graaff-Reinet

Renoster dwing verkeer tot stilstand naby Graaff-Reinet

’n Renoster langs die R63 in die Oos-Kaap het Donderdagoggend tot die tydelike sluiting van die pad tussen Graaff-Reinet en Pearston gelei. Die pad is gesluit terwyl ’n…


Van reënboog na pienk: Christenboodskappe verskyn op Waterfront-oorgang

Van reënboog na pienk: Christenboodskappe verskyn op Waterfront-oorgang

Kaapstad se reënboogkleurige oorgang by die Waterfront is die naweek pienk oorgeverf nadat Christen-aktiviste glo die naam van Jesus daaroor aangebring het. ’n Verwysing…


Inkbessie- groot gif!

Inkbessie- groot gif!

Die uiters giftige inkbessieplant versprei toenemend oor Suid-Afrika en het reeds tot beesvrektes in die Hartbeespoortdam-omgewing gelei. Omdat behandeling van…

Nog nuut in Plaaslik:

Internasionaal


Vroetel gerus in die grond!

Vroetel gerus in die grond!

Om gereeld met grond, plante en ander natuurlike materiaal in aanraking te kom, kan die verskeidenheid mikrobes op die vel verhoog en moontlik ook ’n gunstige invloed op…


Augustustemperature bereik wêreldrekord

Augustustemperature bereik wêreldrekord

Augustus was wêreldwyd die gesamentlik warmste maand wat nog aangeteken is en het dieselfde vlak as Julie 2023 bereik. Volgens die Europese Unie se…

Nog nuut in Internasionaal:

Volksnuus


“As dit nie ’n plaasaanval is nie, wat is dit?”

“As dit nie ’n plaasaanval is nie, wat is dit?”

’n 60-jarige vrou is Woensdagaand met ernstige kopbeserings in die hospitaal opgeneem nadat sy en haar seun op ’n kleinhoewe in die Andion-omgewing van Pretoria aangeval…


Orania proklameer eerste verkiesing onder nuwe grondwetlike bedeling

Orania proklameer eerste verkiesing onder nuwe grondwetlike bedeling

ORANIA – Die volgende verkiesing vir lede van die Burgerraad van die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) is formeel vir Woensdag 4 November 2026 geproklameer. Die…

Nog nuut in Volksnuus:

Sport


Kolisi trek sy wedstrydbroek uit en teken dit vir negejarige ondersteuner

Kolisi trek sy wedstrydbroek uit en teken dit vir negejarige ondersteuner

Toe die negejarige Johannes van Heerden Saterdag ná die eindfluitjie op die FNB-stadion se veld afpyl met veiligheidswagte kort op sy hakke, het hy net een doel gehad:…

Nog nuut in Sport:

Besoek Boer24 vir nog nuus.